Show notes
Sakeliga het kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Maatskappye by die departement van handel en nywerheid ingedien. Eskom nader die afgrond met beurtkrag wat weer toegepas word. Volgens 'n werwingsagentskap is 'n kommerwekkende aantal top uitvoerende bestuur bereid om die land te verlaat.

