3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Mediumtermynbegroting | Mboweni | Munisipale verval
3 minutes Posted Oct 23, 2018 at 6:33 am.
0:00
3:57
Download MP3
Show notes
Tito Mboweni sal vandeesweek sy eerste mediumtermynbegrotingstoespraak as minister van finansies lewer.
Minister Mboweni was Saterdag tydens die Kader Asmal-gedenklesing by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie aan die woord.
Die krisis op munisipale vlak wys nog geen tekens van einde nie.