3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Moody's | Brandstofprys | VBS-skandaal
2 minutes Posted Oct 16, 2018 at 6:34 am.
0:00
2:59
Download MP3
Show notes
Die kredietgraderingsagentskap Moody’s het hierdie afgelope Vrydag nie standpunt oor SA se regeringskuld ingeneem nie.
Na berig word oorweeg die regering ‘n voorstel om die prysvasstelling van petrol, spesifiek van 93-oktaan, weg te neem.
Die poppe dans behoorlik na die vrystelling van ‘n verslag oor die skandaal by VBS Mutual Bank.