3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Wysigingswet op Gelyke Indiensneming | Ramaphosa se werkberaad flop van die staanspoor | Eskom-kragpryse gaan weer styg
3 minutes Posted Oct 9, 2018 at 6:13 am.
0:00
3:09
Download MP3
Show notes
Minister Mildred Oliphant het die 2018 Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming vir kommentaar gepubliseer.
President Cyril Ramaphosa se veelbesproke beraad oor werk is verlede week onderneem.
Na verlede week se reusestyging in die petrolprys, het NERSA ook toestemming aan Eskom verleen om kragpryse in 2019 te verhoog.