3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Mynbouhandves | Onteiening in Ekurhuleni | Nasionale Beplanningskommissie
3 minutes Posted Oct 2, 2018 at 6:46 am.
0:00
3:02
Download MP3
Show notes
Die Mantashe-Mynbouhandves is verlede week gepubliseer vir inwerkingstelling.
Die Stad van Ekurhuleni beplan om die eerste munisipaliteit te word om grond sonder vergoeding te onteien.
Luidens nuusberigte het die Nasionale Beplanningskommissie in ‘n verslag aangekondig dat die Nasionale Ontwikkelings Plan (NOP) se beoogde verminderings van werkloosheid nie sal realiseer nie.