1 Petrus
1 Petrus
Emil Bihl
'n Bestudering van die boek 1 Petrus.
Verkeerde reaksie tot vervolging
Petrus waarsku ons om nie ons seën te beroof, deur verkeerd te reageer teenoor vervolging nie. Ook, is daar bemoediging opgesluit in hierdie gedeelte.
Oct 20, 2019
52 min
1 Pet.4:14: Beledigings
Daar is geestelike reaksie by die Heilige Gees wanneer ons beledig word oor Christus.
Oct 13, 2019
46 min