3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Saak teen SEB-regulasies draai weer in hof; plaaslike ekonomiese situasie bekyk
3 minutes Posted May 28, 2021 at 9:14 am.
0:00
3:33
Download MP3
Show notes
In hierdie week se aflewering van "3 Minute, 3 Sake" praat Gerhard van Onselen oor Sakeliga se uitgebreide veldtog teen SEB-en verkrygingsregulasies wat die week weer in die hof gedraai het. Hy kyk vervolgens na die ekonomie in die tweede kwartaal en, laastens, na stof tot nadenke vir sakelui in die huidige ekonomiese toestande.