3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Onteiening, SAL en rentekoerse bespreek
3 minutes Posted Apr 1, 2021 at 11:30 am.
0:00
3:54
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se aflewering van "3 Minute, 3 Sake" gesels Gerhard van Onselen oor die kommentare op die regering se onteieningswetsontwerp. Hy kyk ook na die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die besluit om rentekoerse onveranderd te hou.