3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Luister in 3 minute: Hou die oog op belastings in 2021
3 minutes Posted Jan 18, 2021 at 1:10 pm.
0:00
3:52
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga ondersoek die volgende sake in die jongste "3 Minute, 3 Sake": Vlak 3-inperkings word volgehou, munisipale druk in 2021 en Sakeliga is op soek na ʼn beter kleinsakewysigingswet.