3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Strenger beleid, wetsontwerpe gaan werkloses nie help
3 minutes Posted Dec 2, 2020 at 1:42 pm.
0:00
3:35
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek die strenger beleid en wetsontwerpe wat die regering wil instel om werklose mense te help en armoede te verlig. Hy kyk ook na ʼn verslag wat daarop dui dat armoede toegeneem het te midde van die Covid-19-pandemie.