3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Skok oor BBP en planne vir openbare besteding
3 minutes Posted Sep 10, 2020 at 12:27 pm.
0:00
3:40
Download MP3
Show notes
Vir vandag se drie sake in die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake", kyk Gerhard van Onselen van Sakeliga na die skok oor die BBP, openbare bestedingsplanne, en laastens Okosa wat SEB-kodes wil verskerp.