3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Watter opsies bly oor vir SA se staatskas
3 minutes Posted Apr 15, 2020 at 3:05 pm.
0:00
3:41
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" kyk Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, na die opsies vir die staatskas, die Reserwebank wat weer rentekoerse gesny het en die IMF se uitsprake oor 2020 se resessie.