3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Politieke risiko I Duurder water I Gewelddadige onluste
3 minutes Posted Sep 10, 2019 at 2:24 pm.
0:00
3:32
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in vandeesweek se '3 Minute, 3 Sake', ’n peiling oor politieke risiko, die moontlikheid dat duurder water Suid-Afrika se voorland is, asook die gewelddadige onluste in die groot metro’s.