3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Nasionale Gesondheidsversekering I Wysigings aan waterregte I Mededingingskommissie en Murray & Roberts
3 minutes Posted Jul 24, 2019 at 10:56 am.
0:00
3:31
Download MP3
Show notes
In hierdie week se 3 Minute, 3 Sake bespreek Sakeliga die jongste oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), beoogde wysigings aan waterregte, en laastens die mededingingskommissie wat Murray & Roberts‑samesmelting gestop het.