3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Die kabinet I Vrae oor Ebrahim Patel I Koolstofbelasting
3 minutes Posted Jun 5, 2019 at 11:43 am.
0:00
3:26
Download MP3
Show notes
In hierdie week se '3 sake, 3 minute' word die nuwe kabinet bespreek en vrae gevra oor die nuwe minister van handel en nywerheid, Ebrahim Patel. Daniel du Plessis, regsontleder by Sakeliga, bespreek ook die nuwe koolstofbelasting wat hierdie week inwerking getree het