3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Chinese lening aan Eskom I Die ekonomie I Airbnb-regulasies
3 minutes Posted May 10, 2019 at 9:13 am.
0:00
3:38
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in hierdie week se 3 sake, 3 minute die Chinese lening aan Eskom, ʼn oorsig oor die ekonomie wat pas uitgereik is en die Wes-Kaapse regering wat ook regulasies van Airbnb wil teenstaan.