3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Ekonomiese verwagtinge I Rasuitsluiting I Politieke uitlatings
3 minutes Posted Apr 16, 2019 at 7:37 am.
0:00
3:44
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se verwagting vir Suid-Afrika se groei in die eerste kwartaal onder die loep. Daarby bespreek hy ook Sakeliga se ondersoek na kontrakteurs se uitsluiting op grond van hul ras vir tenderaansoeke by munisipaliteite, en laastens kom politieke uitlatings wat die klimaat vir grondgrype kweek in hierdie week se 3 sake, 3 minute aan die orde.