3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Yes4Youth I Venezuela se kragkrisis I Nersa
3 minutes Posted Mar 12, 2019 at 12:59 pm.
0:00
3:05
Download MP3
Show notes
Die drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is die regering se Yes4Youth-werkskema, Venezuela se elektrisiteitskrisis en Nersa wat ʼn verhoging in Eskom se elektrisiteitstariewe toegestaan het.