3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Onteiening bedreig grondwetlikheid | Eskom, Sakeliga pak mekaar in hof | NGV-wetsontwerp deur tesourie gekap
3 minutes Posted Nov 20, 2018 at 6:33 am.
0:00
3:48
Download MP3
Show notes
Die grondwetlike hersieningskomitee het verlede week aanbeveel dat die Grondwet gewysig moet word om onteiening sonder vergoeding toe te laat.
Sakeliga en Eskom pak mekaar op 20 November in die hof oor elektrisiteitsonderbrekings in plaaslike gemeenskappe.
Volgens berigte het die tesourie en ‘n raadgewer van president Ramaphosa, Olive Shisana, koppe gestamp oor die jongste wetsontwerp op die nasionale gesondheidsversekering (NGV).